Gimmies se Junior Fast 5 netbal gaan deur na die Gauteng-kampioenskappe.

Baie sterkte meisies en Juf. Melissa ons hou duime vas vir julle.