Shikira Gebhardt van Vereeniging Gimnasium is verkies tot die Bokkieweek Nasionale Snelbal o/15 Presidentspan.

Baie geluk Shikira Gimmies is trots op jou.