JP Coetzee van Vereeniging Gimnasium het gedurende die vakansie vir Vaaldriehoek aan die o/19 Gauteng Krieket-proewe deelgeneem. Hy is daarna verkies vir die Gauteng o/19B krieketspan.

Die Gimmies is trots op jou, JP!