Jason Bowers van Vereeniging Gimnasium het ‘n 2de plek behaal by die SA’s Landloop Kampioenskappe.

Baie geluk Jason jy maak Gimmies trots.