Die volgende atletiek-toekennings is aan Vereeniging Gimnasium gemaak:

D7 Coaches van die jaar (foto heel bo)

1 st: Dewald Pieters (2 jaar in n ry)

2 de: Ruann Swart

3de: Karin Barnard.

 

D7 Senior Dogters: (foto links)

1ste: Rhode Boon

3de: Nthabiseng  Masehle

 

D7 Senoir Seuns:

1ste: Jason Bouwers

2de: Enrico Robbertze (Awesig)

3de: Webster Swannepoel