Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging het onlangs ‘n Manjifieke Moedersdagtee aangebied.  Baie dankie aan almal wat bygedra het om van hierdie dag ‘n groot sukses te maak!