Hoërskool Drie Rivier van Vereeniging se Gasvryheidstudieklas het onlangs, onder leiding van Sjef Pieter Hallmanns,  bewys dat hulle ook sushi kan maak!