Xavier Nel van Vereeniging Gimnasium is verkies vir die Bokkieweek o/14 Nasionale rugbyspan wat die vakansie in Namibie en Botswana gespeel het.

Baie geluk, Xavier!